LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos at Onrus | LekkeSlaap
+16

Fynbos at Onrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Glen 7, Chanteclaire, Onrus, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fynbos at Onrus is ’n selfsorghuis in die kusdorpie Onrus, sowat 6 km vanaf Hermanus.

Die vakansiehuis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort of bad, asook ’n wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof.

Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het rusbanke. Die leefarea lei na ’n stoep met ’n etenstafel wat sitplek vir 6 en ketelbraaigeriewe het. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Fynbos at Onrus is naby ’n paar restaurante en winkels in die dorp, en slegs ’n rit van die Hemel-en-Aarde-vallei en gewilde walviskykplekke in die area af.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbos at Onrus sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Glen 7, Chanteclaire, Onrus, 6850, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Glen 7, Chanteclaire, Onrus, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASN2EsK8hJVL3kiWDx7TRTUci3BjsPJ7agENTTayH82WpSdKT5Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 The Glen Chanteclaire 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.405062362203 19.180057317792
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!