LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Estate | LekkeSlaap
+59

Fynbos Estate

Caracal Kothuis
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is sowat 300 m van die hoofhuis af en bied 'n lieflike uitsig op die berge, fynbos en wingerd. Daar is slaapplek vir 2 tot 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. 'n Tussendeur lei na die badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en 'n stoep aan weerskante van die eenheid. Die eenheid is troeteldiervriendelik met 'n omheinde area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Troeteldiertariewe: R50 per troeteldiere per dag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die besprekings gekanselleer of verander word 30 dae voor die inklokdatum, sal geen fooie gehef word nie.
Indien die besprekings gekanselleer of verander word 14 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.
Indien die bespreking later gekanselleer word of indien gaste nie opdaag nie, sal 100% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Honey Badger House
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 tot 12 en beskik oor 2 dubbelslaapkamers met privaat badkamers en 2 solderruimtes, gedeeltelik beskut, met slaapplek vir 4 in elk. Die eenheid het ook 'n oopplan-leefarea. Die eenheid is troeteldiervriendelik met 'n groot beskutte tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Troeteldiertariewe: R50 per troeteldiere per dag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die besprekings gekanselleer of verander word 30 dae voor die inklokdatum, sal geen fooie gehef word nie.
Indien die besprekings gekanselleer of verander word 14 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.
Indien die bespreking later gekanselleer word of indien gaste nie opdaag nie, sal 100% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Black Eagle Huis
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 tot 10 en is verder op in die vallei van Honey Badger and Caracal af, Black Eagle is 'n moderne stoor-styl huis ideaal vir 4 paartjies of 'n gesin. Daar is 4 en suite-slaapkamers, groot leefarea met stoep aan weerskante. Daar is ook 'n pragtige uitsig in elke rigting. Die eenheid is troeteldiervriendelik, maar daar is geen beskutte tuin nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Troeteldiertariewe: R50 per troeteldiere per dag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die besprekings gekanselleer of verander word 30 dae voor die inklokdatum, sal geen fooie gehef word nie.
Indien die besprekings gekanselleer of verander word 14 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.
Indien die bespreking later gekanselleer word of indien gaste nie opdaag nie, sal 100% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Die Plaashuis
Vanaf R4 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 8 tot 16 en beskik oor 6 dubbelslaapkamers, sommige met en ander sonder privaat badkamers. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea, plaaskombuis, biblioteek, TV, DVD-speler en video in. Daar is plek vir ekstra beddens op versoek. Daar is 'n kaggel in die sitarea en elke kamer het 'n waaier of verwarmer. Die eenheid is kinder- en gesinsvriendelik. Let daarop dat die plaashuis nie troeteldiervriendelik is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Troeteldiertariewe: R50 per troeteldiere per dag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die besprekings gekanselleer of verander word 30 dae voor die inklokdatum, sal geen fooie gehef word nie.
Indien die besprekings gekanselleer of verander word 14 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.
Indien die bespreking later gekanselleer word of indien gaste nie opdaag nie, sal 100% van die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2M2E0MDIyLTM2ZDgtNDU4ZC1iOTdkLTkwMmI1NjlhZTlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Fynbos Estate Joubertskloof 7299 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.558133115123 18.784781098366
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!