Fynbos Single Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Kyle J M - Mrt 2024
Algehele gradering
For the individual.
Marieke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oorstaanplekkie wanneer jy al jou vereiste blokkies kan tiek.
Lorette M - Feb 2024
Algehele gradering
Kon lekker rus. Stil en veilig.
Koos S - Des 2023
Algehele gradering
Word baie sterk aanbeveel.
Anthony V - Aug 2023
Algehele gradering
A pleasant experience.
Jian H - Aug 2023
Algehele gradering
I stayed there for 3 days. The room is cosy, not very big but everything you might use is there. The owner is so considerate.
Andries D - Mei 2023
Algehele gradering
"Bachelor"-woonstel vir 'n enkelpersoon in Langebaan.
Willie V - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het en meer was daar.
Nicolene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Chantell B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid. Vriendelik ontvang en tuis laat voel.
Phistus M - Jan 2023
Algehele gradering
It felt like I was home away from home. I enjoyed myself.
Georgina J - Des 2022
Algehele gradering
Comfy, cosy and power-cut proof.
Sandra C - Des 2022
Algehele gradering
Clean, friendly service, got everything you need.
Hermanie D - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvrye en behulpsame eienaar.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap