Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GaDuTe

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

GaDuTe is 'n selfsorgwoonstel in 'n doodloopstraat in Garsfontein, Pretoria-Oos. Hierdie verblyf bied 'n huislike atmosfeer en is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die ruim slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte, 'n etenstafel met stoele en ekstra sitplek. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is op die boonste verdieping en is met 'n yskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 2 gemaklike rusbanke, 1 enkelbed en 'n platskerm-TV. Beperkte sonkrag is beskikbaar en voorsien krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag.

Die woonstel is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Die groot stoep het buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek agter geslote hekke met 'n privaat ingang is beskikbaar. Daar is 'n winkelsentrum naby die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by GaDuTe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir GaDuTe
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink GaDuTe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3e0064c9a71ca2b7c63e4d4933bcac5c762f86bdafa46f3f7b4bd687ac69bb4876f5e5717cff8c1e9d54f88565ce30a3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 689 Bernice Place Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7940368 28.3109226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem