Galashiels Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Galashiels Lodge is die hartjie van die Victoriaanse dorp Standford, geleë, nét 27 km vanaf die gewoel van Hermanus aan die oewer van die Kleinrivier. Die huis het 'n Victoriaanse styl met ouwêreldse sjarme en die eienaar self is vanaf 'n klein dorpie in Skotland genaamd Galashiels. Die pragtige tuine bied aan gaste die geleentheid die berg-uitsig vanaf verskeie areas op die perseel te bewonder.

Die lodge het 4 ruim en suite-kamers wat stylvol ingerig is met 'n Skotse plattelandse gevoel. Daar is ook 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die instansie is bekend vir sy volledige Engelse ontbyt wat in die tuin op die patio bedien word of in die hoofsitkamer voor die kaggel.

Daar is 'n klein biblioteek, 'n groter gaste-sitkamer en verskeie hoekies waar gaste kan ontspan of hul gunsteling program op die TV kan kyk. Die lodge spog met 'n ordentlike Skotse kroeg wat net oop is vir die lodge se gaste of privaat funksies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Galashiels Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za