Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Cottage in Edenvale

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 26, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Cottage in Edenvale is in Edenvale, 'n klein dorpie in die Oos-Rand in Gauteng geleë. Die kothuis spog met 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreek aan enkel- en sakereisigers.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV en die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Die kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis is gerieflik naby die Eastgate- en Greenstone-winkelsentrum geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Garden Cottage in Edenvale sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • High-weg 26, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 26, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bcc62acab07cbe485127a07504157a3d510ee5c9831d999a2e6a9556fda88ca1ef160f498b79c40704625c1216bd04813bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 26 High Road Eastleigh 1609 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.140887974945 28.167875153153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem