LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Cottage on Zen | LekkeSlaap
+11

Garden Cottage on Zen

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Garden Cottage on Zen
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die tuinwoonstel word op Dinsdae en Vrydae skoongemaak (en voor en na elke gas). Opwasseep, ens. word verskaf, maar indien daar ekstra skoonmaakdienste versoek word, word 'n addisionele koste van R80 per dag gehef.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen R50 'n bondel vir ongeveer 6 kg. Vir gaste wat langer as 'n week bly, is een bondel ingesluit op een van die skoonmaakdae.
Die bestanddele vir 'n kontinentale ontbyt kan verskaf word teen R35 per persoon, bespreek asb. vooruit. Dit sluit muesli, jogurt, ham, kaas en brood in. Gaste kan hulself help. Koffie en tee is as standaard beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zenrylaan 114, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoEx4QdBVUvRqOGBpmzCGKOQBEo18juagxPDBxhH1CEEXUz5cU2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 114 Zen Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -29.53346 31.21676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!