Garden Route Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Teen die agtergrond van die majestueuse Langeberge bewaak die Garden Route Game Lodge die toegangspoort tot Suid-Afrika se wêreldberoemde Tuinroete. Hierdie malariavrye privaat wildreservaat, net 'n pragtige, 3,5 uur se rit vanaf Kaapstad, is die tuiste van 'n oorvloed diere- en voëllewe, insluitend die Groot Vyf.

Besoekers aan die Garden Route Game Lodge kan wild in oop Landrovers besigtig en luukse akkommodasie en 'n onvergeetlike kulinêre ervaring in ons boma-restaurant geniet. Ons vriendelike personeel en bestuur is daar om te sorg dat daar aan al jou behoeftes voorsien word om jou verblyf te vervolmaak.

Die Garden Route Game Lodge is in 1999 begin as 'n ambisieuse projek om 'n stuk verwaarloosde plaasgrond tot sy eertydse glorie te herstel en wild wat voorheen daar voorgekom het, weer te vestig.

Vandag is 'n groot verskeidenheid natuurlewe, insluitend die Groot Vyf, weer eens tuis in hierdie private wildreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Route Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]