Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Suite Montagu

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie tuinsuite vorm deel van die eienaar se huis in Montagu, maar het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Dit bied gaste 'n gesellige ruimte om te ontspan aangesien dit deur die natuurskoon van die Klein-Karoo omring word en naby die Montagu Gholfklub en die bekende warmwaterbronne geleë is.

Die suite het 1 koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en 1 ekstra gas indien nodig. Daar is ook oorgenoeg kasspasie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met 'n piekniektafel in die lieflike tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Garden Suite Montagu
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Terence Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Suite Montagu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c2c7043e528562602c12717ae065d04eb940ac5b78368368e6661693f15988092e653511884728cef23bec9e8262892588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8 Muller Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.7687939 20.1277305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem