Gardens Centre Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hierdie moderne woonstel in Kaapstad op die 18de vloer van die Gardens Centre Mall in Gardens is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Koffiewinkels, OTM's en verskeie winkels en restaurante is sommer op jou drumpel.

Dié ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens met slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gardens Centre Apartment is heerlik sentraal geleë. Dit dien as uitstekende basis waarvandaan toeriste die Moederstad kan verken. Vir sakereisigers is ons slegs 'n paar minute vanaf Kaapstad se sakekern.

Slaapplek

'n Bespreking by Gardens Centre Apartment sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gardens Centre Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]