Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sag Room
- Selfsorg
- Afrika Room
- Selfsorg
- Juk Room
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei, ongeveer 2,5 km van die teerpad af en hy is in 'n goeie toestand.
Ongelukkig word troeteldiere en harde musiek nie toegelaat nie.
Ys en hout word nie voorsien nie. Gaste moet hulle eie saambring.
Die breekskadedeposito sal binne 2 dae terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Oudevlei, Off the R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang