Prieska Akkommodasie by Gecko Cottage Gastehuis | LekkeSlaap
+71
+71

Gecko Cottage Gastehuis

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gecko Cottage Gastehuis is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap geleë. Dié dorp is tussen die Doornberge en die Oranjerivier geleë.

Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Die kamers het elkeen 'n yskassie, TV met DStv-kanale, mikrogolfood en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Gaste kan 'n heerlike Karoo-aandete by die restaurant bespreek. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Gecko Cottage Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gecko Cottage Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJiZ0hQzI5LKhKDftMmuCzeKRsSGDHJADAGezbxeJm8sUjPjfoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.669991717751 22.750836893115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za