Prieska Akkommodasie by Gecko Cottage Gastehuis | LekkeSlaap
+71

Gecko Cottage Gastehuis

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Gecko Cottage Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gerhard V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte oase in Prieska.

Gul ontvang deur eienares van Gecko. Eenheid smaakvol gemeubileer en rustige atmosfeer.

Brendan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, rooms are well finished and comfortable.

Breakfast options were quite limited.

Jan N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan N
Besigheidsreis

Baie raserig.

EK het in die houtkamers gebly. Boonste vloer as mense rondbeweeg is dit raserig. Die lugversorger raas so jy kan dit nie aan sit en TV kyk gelyk nie, want jy kan niks hoor op die TV nie. Wanneer dit aan en af sit is dit reuse lawaai. Kon nie op die WiFi inkom nie, sein te sleg. Meubels in die kamer is stukkend - tafeltjie waar tas opgesit word se poot is gebreek.

Gecko Cottage Gastehuis's terugvoer

Goeie dag Jan. Die kamer wat jy opgeneem het was nie kamer 2 wat jy bespreek het nie...nadat jy ingelig is dit is nie jou bespreekte kamer nie, het jy self gekies om daar te bly in die hout eenheid.
Wat tastafeltjie betref..die poot het iemand gebreek maar niemand was bewus daarvan nie.
Dankie dat jy ons inkennis gestel het. Die sein is baie swak in Prieska agv die toring wat herstel word.

Gecko Cottage Gastehuis
Karina F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, vriendelik en gasvry.

Kamer was stylvol en gemaklik. Ontbyt was baie heerlik. Verblyf het baie beslis waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye verblyf.

Dalene D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene D
Gesin met tieners

Plek is baie mooi.

Ons het 2 kamers bespreek, maar net een ontvang met 2 beddens bo teen dak. Die kamer bo was so warm dat ons die matrasse afgedra het sodat die 2 studente daar kan slaap. Ons het gevra vir 'n kamer met 'n bad, maar net 'n stort ontvang. Ons het vir 2 kamers betaal, maar slegs 1 gesinskamer gekry.

Gecko Cottage Gastehuis's terugvoer

Ek vra onverskoning as daar 'n misverstand was, maar julle het suite 5 bespreek wat 4 gaste kan slaap, en betaal. As julle ontevrede was met aankoms kon ons die probleem daar opgelos het.

Gecko Cottage Gastehuis
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJiZ0hQzI5LKhKDftMmuCzeKRsSGDHJADAGezbxeJm8sUjPjfoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.669991717751 22.750836893115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za