Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelkop Plaashuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Geelkop Plaashuis
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag stop.

Plaashuis atmosfeer, met baie ruimte. Netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelkop Plaashuis se terugvoer

Kobus is 'n uitsonderlik netjiese en bedagsame gas. Hy het die gastehuis onberispelik gelaat. Hy is welkom om weer oor te bly.

Geelkop Plaashuis
Quintin G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin G
Besigheidsreis

Veilige, kontemporere plaasverblyf!

Uitstekende plek! Baie oulike huisie, op 'n plaas! Alles wat jy nodig het is reeds daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelkop Plaashuis se terugvoer

Quintin is 'n netjiese en vriendelike gas. Ons sien uit om hom weer op die plaas te ontvang.

Geelkop Plaashuis
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Die heerlikste bed met vir seker die lekkerste slaap nog ooit. Gasvryheid van die gasvrou was uitstekend. Sal definitief my roete beplan om weer daar te kan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelkop Plaashuis se terugvoer

Jana en haar aanstaande is vriendelike en netjiese mense. Hulle het my op hoogte gehou van hulle aankomstyd, wat my beplanning vergemaklik het. Die gastehuis is silwerskoon agtergelaat. Jana het ook aanbevelings gemaak om ons diens verder uit te bou. Ek hoop om hulle, weer hier te ontvang.

Geelkop Plaashuis
Jeanine R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het wou net bietjie wegkom, die plaas is mooi en ons het lekker ontspan.

Ons het vreeslik lekker gebly! Die huis was skoon. Die huis is ruim. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig so lekker gekuier, in en om die huis. Ons het gaan stap op die plaas. Elke sonsondergang was besonders. Definitief elke sent werd. Baie dankie vir, ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelkop Plaashuis se terugvoer

Jeanine, dit was 'n voorreg om julle 2 te ontmoet. Dankie vir julle borrelende vriendelikheid en entoesiasme! En ja, julle het die omgewing verken. Een van die grootste boerderye se waatlemoene gaan koop. Padstalle ondersteun. Dankie vir 'n netjiese huis wat agtergelaat is! Kom asb. weer!

Geelkop Plaashuis
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelkop Plaas 456, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b44641f3bc37af955a166b1cbad2c056fefeb5ea8ca3c5b709b4bc17b18c25ee41f70b830614709f272ba85f088c57ff22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 456 geelkop farm Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.640451491339 21.054383921818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem