Geelvis Koppie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geelvis Koppie is 'n selfsorg-eenheid wat geleë is in Marloth Park, 'n 3 000 hektaar wildbewaringsreservaat en vakansiedorp op die grens van die Kruger Nasionale Park, tussen Malelane en Komatiepoort in Mpumalanga. Dié is 'n gewilde oornagbestemming vir toeriste wat reis na die Kruger Nasionale Park, Swaziland en Mosambiek. Toeriste het ook die geleentheid om die roemryke Groot 5 te sien.

Die huis het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n gastebadkamer. Daar is 'n solderkamer lei na 'n 'n veranda met 'n uitsig oor die bosveld.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die hoofbadkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het genoeg sitplek vir 6 mense. Die huis het ook 'n balkon met 'n uitsig oor die bosveld.

Slaapplek

'n Bespreking by Geelvis Koppie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Geelvis Koppie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za