LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gelukkie | LekkeSlaap
+65

Gelukkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 31 Seemeeu-singel, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë en dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande af.

Gelukkie beskik oor 2 ruim selfsorgkothuise met koninggrootte-beddens, 'n kamer vir ontspanning, eetareas en volledige kombuise. Die kombuis bied toegang tot 'n pragtige privaat tuin met braaigeriewe.

Gelukkie se trou- en funksie-venue bied gaste die ervaring waarna hulle nog altyd soek vir intieme geleenthede. Gaste kan verseker wees dat hulle drome bewaarheid sal word met die toegewyde, passievolle en ervare familie-span.

Paternoster is 'n klein, oulike en prentjiemooi vissersdorpie wat sowat 145 km buite Kaapstad en 15 km noordwes van Vredenburg lê. Gelukkie is ideaal geleë in dié prentjiemooi vissersdorpie en bied al die bekoring waarvoor die Weskus so bekend is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Gelukkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas 31 Seemeeu-singel, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gelukkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 31 Seemeeu-singel, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZmUyNDg5LTk4NDAtNDQ0Yi04OGQ0LWE4MzU2M2Y0NGZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm 31 Seemeeu Crescent Pilgrimsrust 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.814340732408 17.895573728837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!