Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gelukkie

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Gelukkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Colleenbusisiwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleenbusisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home, just elevated.

From the moment of arrival the host was really warm. The welcome made us feel like we are home. The accommodation was spacious, brilliantly well-proportioned and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse selfsorg akkommodasie buite die dorp.

Ons het lekker gebly in Klein Gelukie. Die eenheid was luuks en het alles gehad wat jou verblyf aangenaam gemaak het. Daar is 'n trappie uit die eetkamer na die slaapkamer. Ek dink net dat "nog 'n gelukkie" die beter troeteldiervriendelike eenheid sal wees aangesien dit aan die agterkant van die plaas, eenkant is, en daar nie 'n deurloopgang met gruis voor jou eenheid is nie. Ons kan Gelukkie aanbeveel en sal weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M
Saam met vriende

Fantasties, net te kort.

Dit is die mooiste plek. Dit sou lekker wees as daar koue water in die yskas was en melk om koffie mee te maak. Die gasheer is nie juis vriendelik nie, hy het gedink ons het met 5 seuntjies ingekom terwyl ons net ons tasse gaan neersit het met die kinders by na wie ons gekyk het. Hulle het 'n huis op die see geboek, terwyl hul ouers by 'n troue was. Hy wou ons ook nie net 'n halfuur vroeer laat inboek nie, wat ons baie sou help om net gou te verklee voor ons na ons roetine moes aanmeld by die ouers van die kinders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Hi, my name is Andrew, the owner of Gelukkie. I have never met you or spoken to you. I can’t allow guests into their cottage until they have been cleaned and checked ready at 2 pm. Children are not allowed as specified on the Lekkerslaap site. I did not appreciate you bringing in five children and using my private pool without my permission. Our house rules were disregarded.

Gelukkie
Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Ek kan met alle eerlikheid sê dit is die mooiste plek! Stunning verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a breakaway from the rat race.

It's beautifully rustic. No TV to distract. Time out to chill. And the sweetest little cat, Rosie, who pops in every afternoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polly F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Polly F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic self-catering place to stay. Loads of space and shady garden to lounge in.

Beautiful decor and luxurious in a rustic type of setting. Only 1.7 km from Paternoster main street. Close to Brewery & Coffee/Breakfast spot. Feels like you're on a fam. Would book this again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation. Great value for money.

Peaceful location, beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met vriende

Ek het amper omgedraai toe ek voor die lendelam plaashek stilhou, maar binne was die kamers baie mooi, groot en smaakvol.

By aankoms lyk die plek soos 'n tipiese plot en mens kyk onwillekeurig rond vir stukkende motorkarre en hoenders wat rondloop. Binne wag daar egter 'n baie groot verrassing. Dit is die grootste wooneenhede waarin ek nog gebly het en die decor is uniek en ongelooflik netjies. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Niks kort nie behalwe 'n TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for your review, we are glad you chose our accommodation.

Gelukkie
Emmerick V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Emmerick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die eienaar het gevra of ons die kamer kan ruil met gaste wat reeds daar is sodat hul nie nodig het om die kamer wat ons bespreek het skoon te maak en die ander gaste te skuif nie - ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Dit was baie teleurstellend. Geen haardroër nie. Geen plek in die badkamer om 'n badsakkie neer te sit nie. Bed se matras voel soos 'n plank. Nie ekstra komberse nie. Tasse moet op die vloer staan - daar is 'n hangkas maar 'n bankie by die bed vir tasse sou goed gewees het. Ek het so uitgesien om hier te bly, maar dit was teleurstellend om ons kamer wat bespreek was uit te ruil. Daar is wel werkende elektriese komberse en 'n lekker kaggel in die eenheid. Daar was werkende WIFI. Stortwater was warm genoeg. Linne op die bed was skoon en vars. Eenheid was mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Emmerick, I feel disappointed by your review. I did ask if moving you to Nog Gelukkie would be alright and you were fine with that. The cottage has a walk-in cupboard for suitcases and hanging space. No one has ever complained about my bed in fact most people compliment it. Regarding a hair dryer, sorry not sure it was not there but will check it out. I thought an electric blanket, extra blanket, and a fire place were sufficient. Once again thank you.

Gelukkie
Nico U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige verblyfplek. Sal beslis weer besoek om te rus.

As jy 'n wegbreek wil geniet weg van die besige stadslewe, dan is hierdie die regte plek om dit te gaan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely breakaway for our honeymoon.

My husband and I had an amazing time. Andrew and Ruth are excellent hosts with a lovely sense of humour. The cottage was everything we expected and more with ample cupboard space, lovely personal touches, outside braai and seating area, lovely garden and plant life with the sound of the birds in the morning. We will definitely be back. We chose Los Gelukkie in particular for the bath which is such a great addition to the cottage. Andrew and Ruth suggested we book Nog 'n Gelukkie when we come again, which we will certainly do!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, romanties, skoon en gasvry.

Heerlik gekuier en gasheer het ons bederf met 'n heerlike tuisgebakte brood. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Gelukkie beslis aanbeveel! Pragtig, skoon en rustig. Heerlik gebly.

Ons het die verblyf by Gelukkie baie geniet. Al is Gelukkie so 2 km buite Paternoster (het dit geweet), het dit ons nie gepla nie. Pragtige plekkie. Die lekkerste bed! Alles was tops! Baie dankie Gelukkie vir 'n heerlike bly by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, so rustig, mooi, oop en privaat.

Ons het dit so geniet om by Gelukkie te bly. Vriendelike eienaars, die hond, Bob, is net liefde. Dit is regtig 'n versteekte juweel, Gelukkie! Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onoortreflik!

Hemel op aarde! 'n Weggesteekte juweel met die mooiste, mooiste detail! Ons kon nie genoeg kry van al die dekor verrassings om elke hoek en draai nie! 'n Naweek was hopeloos te min gewees! Ons kom beslis wéér!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elche R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elche R

Simply superb.

Klein Gelukkie is the ideal place to get away from it all. The owner was helpful in every way. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cabri V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties. Baie privaat.

Pragtige eenheid. Baie skoon en netjies. Goed geleë. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolute pleasure to stay there, very nice and tranquil setting yet very close to shops and restaurants

I will recommend Gelukkie to everybody, value for money, friendly host and total privacy. What a beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, met mooi uitsig en privaat.

Die gashere is baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very good time and will surely return.

We had a very good weekend and the facilities and atmosphere was amazing. Loved Gelukkie and will surely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, ongesteurd en lekker.

Nog 'n gelukkie was wonderlik. Baie rustig en ons het die privaatheid daarvan baie waardeer en geniet. Daar is 'n heerlike groot stoep van waar ons die voëls kon dophou en 'n baie mooi hans-kat (wat gevoer moet word) het kom maats maak met ons. Die diens was uitstekend en ons sal beslis weer daarheen gaan! Net een negatiewe nota: die bed is knopperig in die middel - waarskynlik a.g.v. die 2 basisse wat gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for the feedback We look forward to your next visit.

Gelukkie
Andrika V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek weg in pragtige omgewing om jou batterye te 'recharge'.

Wat 'n perfekte plek om uit terus en bederf te voel. Ons het dit opreg geniet. Die akkommodasie is foutloos en beeldskoon, die ligging rustig en vol natuurlike prag. Dit het alles wat mens sal nodig hê vir 'n self-catering verblyf. Ons was mal oor die decor en die vuurherd was perfek vir 'n koue winters naweek. Baie Dankie Gelukkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet, kom asb gou weer terug.

Gelukkie
André B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met wonderlike fasiliteite.

'n Heerlike wegbreek uit die besige stadsomgewing. Pragtige omgewing. Alles baie mooi ingerig met alles wat nodig is en nog baie meer. Rustige atmosfeer waar 'n mens dadelik tuis voel en mens se siel kan asemhaal. Definitief 'n plek wat weer besoek moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We are so pleased you enjoyed your stay with us, come back soon.

Gelukkie
Anzel V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage was beautiful and peaceful.

The cottage was neat, cosy and beautifully decorated. Area was peaceful and the day bed stunning. We were received friendly by Ruth. Thank you for a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kothuis was pragtig en rustig.

The kothuis was netjies, knus en pragtig versier. Die area is rustig en die dagbed vreeslik mooi. Ons is vriendelik verwelkom deur Ruth. Dankie vir die wonderlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for taking the time to write such lovely words!! We hope you manage to come back to visit us again soon! Take care!

Gelukkie
Sonja R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die oulikste eenhede waar ons al gebly het - beveel dit ten sterkste aan!!

Wat 'n wonderlike plekkie is Gelukkie nie! Cindy was ongelooflik gasvry. Baie veilig, netjies, skoon en sommer lekker romanties. Klein Gelukkie is so perfek geleë dat wind jou nie eers pla as jy wil braai nie. Ons het sommer afgesonder gevoel van die buitewêreld - niks of niemand wat jou pla nie. En so lekker naby aan als. Die plekkie sien my sommer gou-gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you so much for the kind words!
We are just so happy to hear your stay with us was awesome!
We look forward to welcoming you back!

Gelukkie
Chris B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gerieflike verblyf net buite Paternoster.

Moeg vir die lewe in die stad? Probeer gerus dié blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for your review Chris. We are glad you enjoyed your stay with us.
Warm regards,
Gelukkie Team

Gelukkie
Anneké F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneké F

Wonderlik!

Baie tevrede! Was pragtig. 'n Tuiste weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie om te rus.

Gelukkie was die perfekte plek om ons 1 jaar huweliksherdenking te vier. Dit was baie privaat en ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

We are so glad you enjoyed yourselves!

Gelukkie
Deon V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Baie rustige mooi plekkie. Die plek was baie skoon en alles is daar. Ons tydjie daar was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you, Deon, The feedback is well appreciated.
Next time, stay for longer!

Gelukkie
Jaco S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het my verblyf geniet.

Die eenheid is baie ruim en pragtig versier. Ons het die privaat braai-area geniet asook die swaaibed. Die kombuis/leefarea het geen vensters wat kan oopmaak nie, dit was baie nodig met die hittegolf. Daar is nie genoeg kragpunte nie. Die spieël by die wasbak is te laag. Lugversorging sal 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gelukkie se terugvoer

Thank you for the feedback. We will take your feedback and use it constructively to better our offering. Thank you.

Gelukkie
Stefné V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefné V
Saam met vriende

Verblyf was baie netjies, modern en toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Die personeel van Gelukkie was baie vriendelik en verwelkomend. Ek sal definitief weer Gelukkie besoek! Ons het in die winter Gelukkie besoek, die lekker kaggel en ketel op die stoof was ideaal vir wintersaande. Dis sprokiesmooi met 'n gerieflike kuier area op die stoep wat oor die tuin uit kyk, waar ons in die middae gekuier het. Paternoster self is 'n mooi dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike naweek in 'n ongelooflike omgewing. Die kothuis is lieflik en baie smaakvol ingerig. Iets anders as die normale en uit die boks. Sal more weer terug gaan teen daardie prys. Slegte weer maak dit nog meer aantreklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, spesiaal, iets anders!

Baie uniek! Was 'n spesiale ervaring met ongelooflike gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig en lekker gewees.

Die blyplek is pragtig en skoon. Dekor is fantasties. Ek sal die plek vir enige iemand aanraai wat net wil wegkom van die allerdaagse woel, en wie lus het om af te skakel en die rustigheid in te neem. Ek sal beslis weer gaan - volgende keer net langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 31 Seemeeu-singel, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZmUyNDg5LTk4NDAtNDQ0Yi04OGQ0LWE4MzU2M2Y0NGZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Farm 31 Seemeeu Crescent Pilgrimsrust 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.814340732408 17.895573728837