Geluksfontein Game Farm
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier en 'n privaat ingang. Die hoofhuis het 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, opwaskamer en 'n binnebraai-area met 'n toonbank en wasbak. Alle kookgerei is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg met 'n yskas-vrieskas en 'n wasbak, en 'n gemeenskaplike sitkamer met tafeltennis, 'n klankstelsel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 6 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Hierdie kamers is in die hoofhuis geleë. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n hoekbad, wasbak, toilet en 'n gastetoilet. Die hoofhuis het 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, opwaskamer en 'n binnebraai-area met 'n toonbank en 'n wasbak. Alle kookgerei is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg met 'n yskas-vrieskas en 'n wasbak, en 'n gemeenskaplike sitkamer met tafeltennis, 'n klankstelsel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 13, Hartbeesfontein Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan, 3000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom