Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemini and Antares

Selfsorg
Gemini
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gemini het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin van 4. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en 'n braaiplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die perseel het nie kaartfasiliteite nie.
Die gebruik van tabakprodukte en wierook word slegs buite die woonstel toegelaat.
'n Kapblok vir hout is slegs in die aangewese vierkant beskikbaar en 'n byl kan voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Antares
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Antares is op die eienaar se perseel. Dit het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die perseel het nie kaartfasiliteite nie.
Die gebruik van tabakprodukte en wierook word slegs buite die woonstel toegelaat.
'n Kapblok vir hout is slegs in die aangewese vierkant beskikbaar en 'n byl kan voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 31, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3HtF6BbcoHcowBRqQBLN5ZptsbKzS72R4Y953zM0nHlbaJ7EZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 31 Heide Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.87990101061 18.64921002943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem