LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gemsbok Cottage | LekkeSlaap
+48

Gemsbok Cottage

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gemsbok Cottage is in Bethlehem en bied verblyf aan 2 paartjies of 'n gesin van 4.

Die gastehuis het 2 kamers wat saam of apart bespreek kan word. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed wat ook 2 enkelbeddens kan wees. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Albei kamers het plafonwaaiers, 'n TV, haardroër, strykplank en strykyster en 'n gerieflike sit-area.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie en tee, melk en suiker, asook heerlike beskuit.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Gemsbok Cottage is geleë in 'n rustige area met veilige parkeerplek. Daar is 'n privaat ingang.

Bethlehem het verskeie restaurante, museums en doen-dinge wat verskeie voetslaanroetes insluit. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Park Highlands Nasionale Park, Frontier Inn and Casino, Bethlehem Mall en Sol Plaatjie-dam besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Gemsbok Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Gemsbok Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPwhTt8JAsXCLv4jJ3eg5SeChy44COm9SD3WVgxSzoiqhkCw7Us?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 6 Gemsbok Street La Provance 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -28.248414 28.318942
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!