Gemsbok Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Cindy B - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige, netjiese sentraal geleë.
Linda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Eileen B - Des 2023
Algehele gradering
Basies, maar gerieflik.
Deirdre S - Des 2023
Algehele gradering
Not bad.
Henriette D - Nov 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer by Gemsbok Cottage oorslaap. Bekostigbaar.
Lucius K - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Sonika T - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Koos B - Aug 2022
Algehele gradering
Geen probleem.
Mariam S - Jun 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lydia E - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaap tydens ons langpad reis.
Helen L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek
Gemsbok Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Kom kuier gou weer.
Estie
Richard D - Sep 2021
Algehele gradering
A very pleasant overnight stay.
Gemsbok Cottage se terugvoer
Thank you!
Hope to see you again, soon.
Claas P - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige, goeie oornagplek.
Narsus M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Het net een nag oornag.
Kobus M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon.
Gemsbok Cottage se terugvoer
Baie dankie, Kobus, hoop julle kom gou weer kuier!
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Een van my top 5 LekkeSlaap-kuierplekke
Gemsbok Cottage se terugvoer
Dankie!
Kom kuier asseblief gou weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat