Genade Selfsorg Eenhede

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Genade Selfsorg Eenhede is langs die strand in Port Edward aan die Suidkus. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. Die Suidkus ondervind tans water-onderbrekings. Genade Woonstelle is egter uitgerus met 'n eko-vriendelike waterstelsel, wat beteken dat die woonstelle te alle tye water het.

Genade 1 bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer langsaan het 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Die woonstel het 'n sitkamer met 'n platskerm-televisie. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Genade 1 het 'n braai area en lapa.

Genade 2 het slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en sitkamer met 'n platskerm-televisie. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Genade 2 het 'n braai area en lapa.

Die woonstelle het elkeen 'n privaat ingang na die gemeenskaplike geriewe soos die swembad, dek, braaiplek en strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Genade Selfsorg Eenhede gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false