Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genade Selfsorg Eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Genade Selfsorg Eenhede
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jp C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C

Waarde vir die geld.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer, 'n pragtige, skoon en netjiese plek op die strand. Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te sien.

Genade Selfsorg Eenhede
Ziphozihle H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziphozihle H

Perfect in every way.

The host was super friendly and responded quick to all issues. Clean place that is at the beaches stepway. Loved it here.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much hope to see you again

Genade Selfsorg Eenhede
Rathisha I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rathisha I

The place is right on the beach.

The host was great, we enjoyed it. In simple words it is beautiful.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much, I hope you come again.

Genade Selfsorg Eenhede
Ebrahim I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim I

I would go back there again.

Great stay, great place, lovely hosts. Everything was fine.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much. Hope to see you all again.

Genade Selfsorg Eenhede
Melissa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Will definitely visit again!

Quiet area, nice for family outings. Literally on the beach. Facilities are a bit outdated, but a pleasant stay nonetheless.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you all again.

Genade Selfsorg Eenhede
Riaan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

It was relaxing.

Very peaceful and the beach was spectacular.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie

Genade Selfsorg Eenhede
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nico C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

'n Pragtige plek en waarde vir geld.

Tannie Bonnie, baie vriendelik en het elke keer kom vra is alles nog in die haak. Die plekkie is baie netjies en rustig, die braai-area was amazing gewees, die see was by ons agterdeur. Baie dankie en ek beveel dit aan.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie baie dankie ons waardeur dit hoop om julle weer eendag te sien

Genade Selfsorg Eenhede
Bernise W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise W

Great.

The accommodation is a bit outdated but otherwise all was good.

Marie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Dit was uit stekend.

Dis al die 2de keer wat ons vakansie gehou by Genade Selfsorg Eenhede. Die kinders het dit geniet en ons gaan definitief weer terug.

Youlisa K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Youlisa K

Overall, it was a good weekend.

Venue was neat, yard well maintained, beach was basically in the backyard, owner did not mind the noise. Candles were readily available for load shedding. Mosquito coils were available, but it's better if you carry a room spray as mosquitoes are a huge problem, causes the kids to be restless. Few minor maintenance issues. Rust bits were coming out of the hot water tap in the bathroom. Shower head could not be changed, almost like mist was coming out of the shower. Anthills formed in all corners. Cobwebs were hanging from the ceiling. Linen didn't have a pleasant smell. Mattresses definitely need to be replaced, completely worn out.

Chris K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Rustigheid teen die see.

Ek sal weer gaan. Vriendelike, behulpsame eienaars. Jy het jou eie stukkie strand en rotse om te gaan stap. Swemstrande is bietjie ver, maar vir ons was dit nie 'n probleem nie.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit hoop om julle eendag weer te sien.

Genade Selfsorg Eenhede
Brenda Anne B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Anne B

I loved the hospitality.

Bonnie is kind and pleasant and makes the holiday feel like you at home with family and that is so important to us as there is nothing that matters more to us than family. We will be back.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much, looking forward to seeing you all again.

Genade Selfsorg Eenhede
SIIS - Alet G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
SIIS - Alet G

Wat 'n wonderlike plek. Met kosbare hartsmemse.

Tannie Bonnie baie dankie vir jul warm harte. Dit was waarlik 'n voorreg om julle te ontmoet en daar te kon bly. Julle gaan uit jul pad uit. Ons sien julle beslis weer.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit was lekker om julle hier te he.

Genade Selfsorg Eenhede
Thabisile N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile N

Very friendly owner.

Beautiful place with a beautiful view of the ocean. A very friendly owner who ensures your stay is the best experience of Port Edward.

Delerine M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Delerine M

Lovely place with nice views.

Bonnie and her husband are such wonderful people friendly and very welcoming, place is beautiful and peaceful.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much we appreciate it.

Genade Selfsorg Eenhede
Wilfrid N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfrid N

Beautiful, well located place.

Will definitely be back again.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Rakesh M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rakesh M

We really enjoyed our stay.

It is ideal for a group of friends who go out to really party until late in the night. At this place you're given the freedom to do so. We were given all the privacy needed. We actually stayed an extra night.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you, really appreciate it. Hope you come again.

Genade Selfsorg Eenhede
Annetjie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie P

Aangenaam.

Sal net WiFi aanbeveel.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie dit was lekker om julle hier te he en daar is Wi-Fi nou. Mooi bly.

Genade Selfsorg Eenhede
Yogambal P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yogambal P

Good value for money.

The place was well maintained for an old property.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much, we appreciate it.

Genade Selfsorg Eenhede
Samantha N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N

Lovely place.

The owner Bonnie is an amazing person. Very friendly and welcoming. We will definitely go back soon. Location on the beach. Breath taking.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Lizelle R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Had an awesome stay.

We had a very good time.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Pam G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam G

Lovely older venue in a great location

Although the accommodation is older is is spotlessly clean and the location is amazing. We held a memorial service around the pool on the Saturday and Bonnie was so accommodating and friendly. Made us feel most welcome. We will definitely go back.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Marelize N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N

Baie lekker eenheid op die strand.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en sal beslis terug gaan.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Mel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel V

Absolutely stunning, glorious.

What an amazing place, hospitality. Heavenly. Loved everything. Beach is pristine. Owner is so sweet and friendly. Worth every penny. Definitely going back.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie, baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Annelene L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene L

Lovely relaxed getaway.

Hosts were lovely, very accommodating. The cottage was lovely very spacious, enough room for everyone. Yard is big, lots of place for the kids to play, nice entertaining area outside our cottage and another one at the pool. A minute away from the beach, awesome access to the beach. Good value for money. This will be our go to place, for all our South Coast Holidays.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Adele H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele H

Benodig erg instandhouding.

Die plekkie is seker maar 'you get what you pay for'. Die beddens is baie oud. Enkelbeddens is hard, dubbelbed is knopperig. Die kussings is plat en hard. Net een ekstra kombers. Ons moes vra vir ander kussings. Die badkamer het swart muf. En benodig erg 'n skoonmaak tussen die teëls. Die deure is almal 'n gesukkel om oop en toe te kry. Die braai grid is vol gate en mens kan nie regtig op dit braai nie. Net een koeldrankglas in die kas. Die tannie is vriendelik genoeg, maar elke dag het sy ons kom pla om haar kleinkind se 'crafts' te kom koop. Dit was baie ongemaklik. Toe vertel sy ons dat sy nie werk het nie ensovoorts. Rêrig nie al die pad kus to gevlieg om jammer stories te hoor nie. Die plekkie is baie onnetjies geverf. Daar is 'n gevoel dat wie ook al die plek in stand hou, nie rêrig omgee nie. Verf dop af van die mure. Alles is erg geroes. Die net gordyne is geskeur. Die tannie se ou hond is ook nogal nie mooi versorg nie.

Anchen L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen L

Gerieflik geleë.

Ons is vriendelik verwelkom deur Bonnie wat op die perseel bly. Die ligging is ideaal en die plekkie het alles wat mens benodig. Ek sal weer gaan kuier.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Rajen P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajen P

Was a very relaxing weekend.

Unfortunately the weather was not on our side. Plenty of rain. Will definitely go back there.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much we appreciate it.

Genade Selfsorg Eenhede
Carmen H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Excellent stay.

Bonnie is amazing!

Marie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Dit was fantasties.

Ons en vernaam ons klein kinders het dit terdeë geniet om net paar treë van die see te bly. Die kinders was elke geleentheid in die swembad of op strand agter huis. Die eienaar, Antoon en Bonnie, was baie behulpsaam, vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sal definitief weer terug gaan.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Gretha A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha A

Peaceful, safe and very relaxing.

Early morning coffee on the beach watching the sun rise, kids between the rocks trying to catch fish, even did some snorkeling. Because you are on the beach you can rest while the kids have fun without having to drive.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, veilig en baie ontspannend.

Koffie vroegoggend op die strand terwyl die son opgaan, kinders tussen die rotse probeer vis vang, het selfs gesnorkel. Omdat jy op die strand is, kan jy rus terwyl die kinders gelukkig is sonder om te ry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anuschka B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anuschka B

Rus, stilte en vrede.

Ek en my man met ons 2 klein seuntjies het ons kuier by Genade 1 vreeslik geniet. Bonnie, Antoon en Adèle het ons baie tuis laat voel. Totale privaatheid was ‘n hoogte punt van Genade 1 waarin ons gebly het. Die eenheid is nie modern nie maar is skoon en het alles wat jy benodig om baie gemaklik te leef. Die private strand, stil strand, met baie rock pools om te besigtig is letterlik 100 treë van ons persoonlike braai en gras- en speelarea gewees vanwaar jy die see ook kan sit en besigtig. Die jungle gym en swing was vir ons seuntjies ‘n groot bonus. My man het ook lekker visgevang wat ons op ons laaste aand gebraai het. DSTV was beskikbaar in ons eenheid wat ons ook geniet het. Ons sal enige tyd weer gaan kuier! Dankie aan ons gasheer, gasvrou en Adèle.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Dennis A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis A

We had a fantastic stay.

Had a lovely time and enjoyed the weekend.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much we appreciate it.

Genade Selfsorg Eenhede
Kevin N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N

Beautiful, safe, welcoming and amazing!!!

This place is by far one of the most amazing places I have ever been to for a weekend away from home. The best part about it is that you feel so at home, Bonnie the hostess was the best. She was more than welcoming and a very very friendly person. I would highly recommend Genade Selfsorg for anyone looking for a nice peaceful family getaway right on the beach or for an amazing trip away from the hustle of city life. This place is great and 5 minutes or less from a nearby Spar. It makes it great for last minute runarounds. Fabulous. I will definitely be booking Genade again very very soon!

Trishelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishelle B

Good location.

One of the best places I've visited.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much we appreciate it.

Genade Selfsorg Eenhede
Esther E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther E

Heerlik, rustig, alles naby.

Geen vis. Alles is naby en veilig.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Elizma C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C

Alles wat ons nodig gehad het.

Die oom en tannie en Adele, die eienaars, is pragtige omgee-mense. Ons kinders het die swembad geniet en ons kon ons koffie vroeg oggend op die strand sit en drink. Die strand net oor die grasperk het heerlike rotspoele waar ons pragtige seelewe kon sien. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Rahim K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rahim K

We enjoyed our stay and the unit met our needs.

We enjoyed our stay and found the unit was clean, neat and well maintained/equipped to meet our needs. We liked it close proximity and direct access to the beach.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Thank you very much.

Genade Selfsorg Eenhede
Margaret B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Lekkerste plek om te bly.

Genade 2 was 'n perfekte plekkie om te bly met 2 braai areas, 'n swembad, 'n tuin wat uitloop op die strand. Daar is 'n bankie om te sit om na die see te kyk. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Genade is binne 1 tot 10 km vanaf baie plekke om te besoek. Dit is 'n stil lekker plek om te slaap en sal dit beslis aanbeveel vir ander paartjies.

Genade Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Genade Selfsorg Eenhede
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-straat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1AZ2Viq93rAvJQ35KvtCypZZsbNY1vAWDv5x5h1HDiQ5N0XXV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Perth Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.059834 30.223795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang