Geneva Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

Geneva Escape is 'n selfsorg-vakansiehuis tussen weelderige villas in Kampsbaai en dit het skouspelagtige see- en berguitsigte.

Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV en 'n skuifdeur na die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n leunstoel. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het lugversorging en tuin-uitsigte. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n bad en stort en 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die tuin en see en op die berg. Die huis het 'n lieflike dek met 3 sonstoele. Daar is ook 'n eetarea buite en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Geneva Escape sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Geneva Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 150 R6 150 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za