Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genies @ Jeffrey's

Selfsorg
Genie's Nest Jeffreys Flat 3
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié enkelwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste in 'n rustige area en is 2 km van die strand af. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat die instansie via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Genie's Nest Jeffreys Flat 1
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié enkelwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die slaaparea is daar 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n braaiarea op die balkon wat 'n see-uitsig bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat die instansie via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Genie's Nest Jeffreys Flat 2
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié enkelwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die slaaparea is daar 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n braaiarea by die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let daarop dat die instansie via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60500a73ee1074d7df821c9d5c629d43f7383d90a2376080ba25c9064e55fc4bb10ad3f086f18e59a89a454f09391b86f68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Snowdrop Avenue Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.029278714427 24.920338486508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem