Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genies @ Jeffrey's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Genies @ Jeffrey's
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Arnold O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold O

Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Die ontvangs was nie baie professioneel nie. Die aanduiding dat die akkommodasie met trappe is in die huisreëls weggesteek, en word in al drie die kamers se huisreëls genoem. Ek persoonlik dink dit moet in die oorsig / beskrywing gedeelte genoem word met die keuse van die kamer se bespreking. Dalk moet daar ook net duidelik gemaak word dat voertuie buite op die erf staan en nie agter enige hekke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Genies @ Jeffrey's se terugvoer

So jammer vir u slegte ervaring. Hoop u kan in die toekoms beter ingelig word en ook beter diens van ons kry.
U kan op ons fotos sien dat sit 'n oop erf is.

Genies @ Jeffrey's
Elsie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area. Het die verblyf geniet. Die prys was goed.

Die gasvrou was warm en tegemoetkomend. Die miere was 'n probleem asook die geraas van die yskas het die slaap versteur. Ons sal ons weer van die fasiliteit gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek vir ontspanningsgenot.

Die eenheid was baie netjies en het alles wat nodig is. Baie privaat en stil. Die ligging is ook ideaal, naby winkels en naby die strand. As ons weer in daardie rigting wil wegbreek vir 'n naweek sal ons definitief weer hierdie plekkie in ag neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Genies @ Jeffrey's se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom. Wees veilig. Gene

Genies @ Jeffrey's
Sune V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties.

Dit was aaklig, geen krag, kar staan buite en daar is 'n geraas elke aand. Amper nooit internet nie. Glad nie gasvry nie, was nog nooit so ongelukkig oor akkommodasie nie. Kan nie eers 'n vullissak gee om mens se papiere weg te gooi nie, mens se kar staan buite, krag word stiptelik half 11 afgesit en eers weer 5 uur volgende oggend aan, en dit is somer so dis baie warm. Kan nie TV kyk nie, geen krag nie, kan nie kosmaak nie, krag trip minstens 4 keer 'n dag, so geen internet of TV nie, dan was dit 'n mors van geld deur en deur en as jy daar stop begin dinge sommer verkeerd met die instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Genies @ Jeffrey's se terugvoer

Goeie dag

Dis vir my vreemd dat u nie eenkeer in die 3 dae enige iets met ons bespreek het nie.

Ek sou u geld terug gegee het as u met die intrap slag nie tevrede was nie.

Ek is so jammer dat ons so sleg gedoen het, maar ons sal beslis kyk na positiewe veranderinge.

Wees veilig.
Gene

Genies @ Jeffrey's
Leon G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot en ruim. Redelik nuut.

Gemaklike verblyf en redelik nuut. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en lieflik stil en niemand pla jou nie.

Ek wil huil so wou ons bly en nie gaan nie, maar hey, die stunning braai binne is nice, jy sit en TV kyk en lê en kyk, geen probleem met water, alles is OK en dit was gemaak vir ons twee. Volgende jaar is ons weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige opset, net perfek.

Netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60500a73ee1074d7df821c9d5c629d43f7383d90a2376080ba25c9064e55fc4bb10ad3f086f18e59a89a454f09391b86f68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Snowdrop Avenue Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.029278714427 24.920338486508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem