10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
6 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gentoo 67 bied gemaklike selfsorgverblyf in Agulhas met ononderbroke see-uitsigte. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat verblyf by die strand soek.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer. Slaapkamer 1 is gemeubileer met 'n koningingrootte bed; slaapkamer 2 is gemeubileer met 'n stapelbed; slaapkamer 3 is gemeubileer met 2 enkelbeddens; en slaapkamers 4 en 5 is albei gemeubileer met dubbelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Slaapkamer 5 beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is oopplan na die kombuis en eetarea, wat sitplek, 'n braai-area en 'n glasdeur bied wat oopmaak na die patio en die swembad met 'n hittepomp.
Gaste het toegang tot veilige parkering en gratis WiFi. Visvang, perdry, wynproe, fietsry, voëlkyk, swem en begeleide staptogte is alles aktiwiteite in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lisbe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Gentoo 67 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang