LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Georgian Blue | LekkeSlaap
+5

Georgian Blue

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Georgian Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, stil en gerieflike tuiste.

Baie lekker gebly. Alles was baie netjies en lekker gewees.

Georgian Blue's terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete,
Kay

Georgian Blue
Yvonne D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Kay en Barbara is 2 wonderlike mense, hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die kamer is silwer skoon en baie netjies. Die muffins was 'n bonus!

Georgian Blue's terugvoer

Baie dankie, Yvonne, my sussie en ek waardeer dit. Ons is bly dat julle die plekkie so geniet het. Ons hoop ook dat julle planne het goed uitgewerk. Mooi bly.

Georgian Blue
Karin C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, ontspan en geslaap.

Die woonstel is heeltemal privaat met n lifelike tuin en kuierarea. Dit is silwerskoon, modern en smaakvol ingerig. DIe woonbuurt is stil, boomryk en dis heerlik om daar te stap. Kay is 'n sjarmante, vriendelike gasvrou. Ons het waardeer dat daar goeie wifi is, 'n haardroer, heerlike muffins en beskuit. Dit is n klein entjie se ry van winkels af. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Helen R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best places we have stayed at.

We had a wonderful 3 night stay at Georgian Blue. Kay and Barbara were exceptionally kind and welcoming. The room was well planned, neat and very clean and the bed was super comfortable. Guests staying at Georgian Blue will find themselves spoiled with lots of little treats and special touches. There is a lot of attention to detail in anticipating the needs and comfort of guests. We will definitely be back and can highly recommend Georgian Blue.

was R675
Vanaf R574
per nag (plek vir 2)
was R675
Vanaf R574
per nag (plek vir 2)
was R675
Vanaf R574
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675, nou Vanaf R574  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!