LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerhard's Rus | LekkeSlaap
+20

Gerhard's Rus

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhard's Rus 8, Kammasiestraat 85, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gerhard's Rus is in die gewilde kusdorp, Hartenbos. Dis tussen George en Mosselbaai, in die Wes-Kaap.

Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, braaipan, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Gerhard's Rus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Gerhard's Rus
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gerhard's Rus 8, Kammasiestraat 85, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gerhard's Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhard's Rus 8, Kammasiestraat 85, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtrAoPR1MUTLqotsWOAR8Yf99N01SjiOOumC4iVM5d15DegBK9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Gerhard's Rus, 85 Kammasie Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.123217646498 22.108015075626
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!