LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Getaway Self-Catering Panorama | LekkeSlaap
+65

Getaway Self-Catering Panorama

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R775 R581 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Getaway Self-Catering Panorama bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel.

Daar is 5 eenhede met slaapplek vir 14 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, ten volle toegeruste kombuis of kombuisie, 'n platskerm-TV met DStv en gratis vinnige, onbeperkte WiFi.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide wandelpaaie, bergfietsry, swem en tennis in. Getaway Self-Catering is net 'n entjie vanaf verskeie restaurante en winkels. Die instansie is slegs 600 m vanaf die Panorama Mediclinic en 400 m vanaf die Panorama Onkologiesentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Getaway Self-Catering Panorama
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap
  • Gaste dink Getaway Self-Catering Panorama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R775
Vanaf R581
per nag (vir 2 persone)
was R775
Vanaf R581
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6005b6473e54ee2a02e194bee04659da29b3fd18d8765aeff99ec20a58969e9521b6bc35da2ceef6f81b5fa705a0f9cc40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R775, nou Vanaf R581  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 1 Hennie Winterbach Street Panorama 7501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.884137150214 18.573800027334
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!