Tankwa Karoo Akkommodasie by Gezellig Genot | LekkeSlaap
+29

Gezellig Genot

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 93, R355 , Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gezellig Genot bied verblyf in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit sowat 'n uur en 'n half van Ceres af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons bied 2 eenhede wat met sonkrag werk. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elkeen van die eenhede het ook 'n kombuisie met basiese geriewe en toebehore en 2 slaapbanke in die leefarea.

Ander geriewe in die eenhede sluit WiFi, olie-lanterns en braaigeriewe buite in. Gaste kan hout en ys by die hoofgebou aankoop en meer as genoeg parkeerplek is beskikbaar. Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, 4x4-roetes en fietsroetes in. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om die eiendom te bereik.

4x4-roetes beloop in ekstra koste van R200 per voertuig, indien gaste die roetes wil gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Gezellig Genot
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas 93, R355 , Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gezellig Genot het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 93, R355 , Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmI5YjI4LTcyNjgtNDAyYS1iOWIxLTYxY2FlN2RjMWMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm 93 R355 Road 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.777627550376 19.722239971161
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za