Giardino @ 194
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë.
Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en 'n LCD-TV met 'n DStv-dekodeerder. Die tuin word mooi onderhou en daar is 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.
Rugsteunkrag is vir die ligte en WiFi tydens beurtkrag beskikbaar.
Ons is slegs 3 km vanaf die sakekern en die plaaslike restaurante, filmteaters en casino.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Giardino @ 194 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat