Gilbert House B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gilbert House B&B is in 'n gegoede deel van die dorp, Volksrust, geleë en word deur die eienaar bestuur. Die verblyf is in die Vosloo's se gesinshuis geleë en daar is baie kunswerke, deur die eienaar self, wat te koop is.

Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers wat goed toegerus is. Die kamers maak oop op die tuin waar daar 'n verhitte onderdak-swembad en 'n kleedkamer is. Die tuin is verdeel in
terrasse met baie sit- en kuierplekkies.

Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Gaste kan die geskiedkundige monumente in die omtrek besoek, voëlkyk of visvang in die damme.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gilbert House B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za