Kampsbaai Akkommodasie by Glen Beach Vista House | LekkeSlaap
+19

Glen Beach Vista House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Beach 3, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Glen Beach Vista House bied verblyf in 'n pragtige vakansiehuis op die strandfront van Glenstrand in Kampsbaai. Die luukse buurt spog met strande met palmbome, interessante kafees, restaurante en nagklubs.

Die verblyf word in 'n vierslaapkamervilla gebied, dit is smaakvol versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is ook 'n slaapbank in die huis.

Die helder en oop kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoeltjies.

Die leefarea het 'n etenstafel, gerieflike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Die stoep het braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Glen Beach 3, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Beach 3, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqge4ADrwMCw63X3t2cfjodgRQdDc3PTzy8AsTCEdDMRLdRt85S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 800  per nag (plek vir 9) 3 Glen Beach Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.94622780446 18.377726269931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za