Glen Eagles 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glen Eagles 23 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward geleë en bied slaapplek aan 6 gaste.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en deel die gebruik van 2 badkamers. Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel en die sitkamer het 'n TV. Gaste wat DStv wil kyk, kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n gedeeltelike see-uitsig. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Glen Eagles 23 is net 800 m vanaf Port Edward buiteklub en 1,8 km vanaf die strand. Port Edward het verskeie restaurante en doendinge soos visvang, branderplankry, staproetes en bergfietsroetes. Gaste kan ook besienswaardighede soos die Port Edward Vuurtoring, die Red Desert Natuurreservaat en die Wild Waves Waterpark besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Glen Eagles 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glen Eagles 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false