LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Gory Manor Guest House | LekkeSlaap
+36

Glen Gory Manor Guest House

2 resensies
Gastehuis
En suite-dubbelkamer
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en dubbelwasbak. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. 'n Lughawependeldiens, motorverhuringsdiens en wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-en suite-enkelbedkamer
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en dubbelwasbak. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. 'n Lughawependeldiens, motorverhuringsdiens en wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Gory-weg 71, Norton Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYzk3YzA0LTlkNGYtNGE1ZC04NWNjLWJjNzI2MzJiMTRhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 71 Glen Gory Road Norton Home Estates 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.104954894654 28.319519857603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!