Norton's Home Landgoed Akkommodasie by Glen Gory Manor Guest House | LekkeSlaap
+36

Glen Gory Manor Guest House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Glen Gory Manor Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yvonne S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S
Enkelreisiger

Onaangenaam a.g.v. despuut.

Stylvol gemebuleer en baie skoon. Nietemin 'n "koue" atmosfeer. Geen standaard komplimentêre gaste-benodighede soos stort-kappie, sneesdoekies, ekstra kussings in kaste nie. Geen water of koue sap/koeldrank beskikbaar vir klient (en vir kliënt se rekening) beskikbaar in yskas nie. Geen gastebadkamer benodighede vir oornag nie, soos sepie, sjampoe en badskuim. Baie mooi gastehuis, maar kamer het ontbreek aan klein, maar belangrike detail wat dit vir die reisiger geriefliker kan maak.

Ronel K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Uitstekend.

Plek baie netjies en smaakvol. Vriendelike en behulpsame diens. Hul het uit hul plek gegaan om oumense gemaklik te maak om in persoonlike eetkamer ontbyt te bedien sodat hul nie trappe hoef te klim. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Gory-weg 71, Norton Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYzk3YzA0LTlkNGYtNGE1ZC04NWNjLWJjNzI2MzJiMTRhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 71 Glen Gory Road Norton Home Estates 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.104954894654 28.319519857603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za