Glen View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders ouer as 2 betaal 100% van die gewone tarief.
Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
'n Bespreking is slegs bevestig wanneer 'n deposito van 50% binne 24 uur na die maak van die bespreking betaal word. Bewys van betaling per EFT moet aangestuur word. Kansellasie buite seisoen moet skriftelik plaasvind en sal sover moontlik geakkommodeer word.
Geen terugbetalings word gedurende hoogseisoen gemaak vir kansellasies nie: Durban July, Paasnaweek en skoolvakansies.
Gaste wat nie opdaag nie: geen terugbetaling.
Gaste wat minder as 2 weke voor die inklokdatum kanselleer: geen terugbetaling.
Gaste wat tussen 2 en 4 weke voor die inklokdatum kanselleer: 25% terugbetaling.
Daarna: 50% terugbetaling minus hanteringsfooi.
Indien gaste laat inklok en uitklok, sal 'n boete gehef word. R120 per uur of 'n gedeelte daarvan indien minder as 'n uur.

Gaste wat na Glen View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za