LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glenburn Lodge & Spa | LekkeSlaap
+153

Glenburn Lodge & Spa

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Glenburn Lodge & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rhulani B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhulani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

The place is very nice and staff is very friendly. I'm definitely coming back.

Amanda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Baie mooi en netjiese plek. Hotelkamer het net 'n stort in gehad en was oor die algemeen average. Vir die prys moet ontbyt ingesluit wees dan sal dit die moeite werd wees.

Robert R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goeie diens, baie om te doen.

Waarde vir geld.

Juane A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf-ervaring.

Heerlike, netjiese verblyf.

Rob D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf, pragtige uitsig.

Ons het 'n vinnige romantiese wegbreek gevat en was aangenaam verras deur die pragtige uitsig sommer om die draai van die huis af. Vriendelike professionele personeel, luukse verblyf en al die etes was heerlik, smaakvol met 'n groot verskeidenheid! Victor, een van die pastry chef's, se nageregte was uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer gaan.

Glenburn Lodge & Spa's terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie op ons hotel. Ek het jou kommentaar na my span aangestuur, ek is so bly dat julle dit geniet het!
Ons sien daarna uit om u weer te sien in die nie te verre toekoms.
Vriendelike groete,
Lelanie

Glenburn Lodge & Spa
Patience Y - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience Y
Saam met vriende

Excellent.

What a wonderful experience we had. Beautiful place; clean and very friendly staff. Would like to come back again and recommend it to others. Thank you.

Linda V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Natuur is beeldskoon.

Rustige, ontspanne atmosfeer!

Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMDNhN2VkLWVhMDctNGZjMC1iYzk0LWIzYmZhMDQwMjUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R374 Kromdraai Road 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.977299651016 27.84110602384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!