Glenkarma Log Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogekraal-weg 238, Reiersteier Smuts Plaas Erfdeel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Glenkarma Log Home is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Glentana op die Tuinroete. Dit is die ideale vakansiehuis vir 'n groep vriende of gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek met 'n see-uitsig.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n solderarea met 'n matras vir 2 kinders. Al die kamers het toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n diepvrieskas toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel en die leefarea het sitplek, 'n kaggel en klavier. Dit lei na die houtdek met meubels en 'n gasbraai.
Gaste het toegang tot 'n tennisbaan, 'n braai-area in die tuin en veilige parkeerplek.
Die huis is naby winkels, restaurante, die strand en buurdorpe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Wakker-bel oproep
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hoogekraal-weg 238, Reiersteier Smuts Plaas Erfdeel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogekraal-weg 238, Reiersteier Smuts Plaas Erfdeel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom