Glentana Beach Vibes
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Glentana Beach Vibes is 'n gesellige vakansiehuis net oorkant Glentana se strand. Hier kan gaste lekker langs die strand wandel en die kalmerende klanke van die see waardeer terwyl hulle op die veranda ontspan en uitkyk vir dolfyne.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 'n dubbelbed in elk het, 1 het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook dubbelslaapbank beskikbaar op versoek. Bad- en stort-geriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Braai-geriewe is ook beskikbaar.
Die Visgraat-restaurant is net 450 m vanaf die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Glentana Beach Vibes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom