Glentana Beach Whisper
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Glentana Beach Whisper is 'n selfsorgwoonstel in die La Tornyn-woonstelgebou in Glentana. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.
Die hoekwoonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit bied ook direkte toegang tot die stoep. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n groot rusbank, 2 leunstoele, 'n TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n stoep waar gaste kan braai en die gedeeltelike see-uitsig kan bewonder. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en 'n grasperk. Die woonstel is oorkant die strand geleë, bied direkte toegang tot die strand en is sowat 7 km vanaf Groot-Brakrivier waar gaste plaaslike winkels en restaurante kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Glentana Beach Whisper het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap