Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glentana by the Sea

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Glentana by the Sea
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee D

Heerlike kuier, uitstekende ligging.

Baie hulpvaardig en vriendelik, maar vir die geld wat hulle vra kan daar beslis aandag gegee word aan die gemak en netheid (linne, handdoeke). Sal aanbeveel dat hulle die plek teël, aangesien die matte 'n aardige reuk in die huis agterlaat. Meer ingelig wees vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met vriende

Vakansie by die see.

Fantastiese plek, baie dolfyne gesien vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glentana by the Sea se terugvoer

Baie dankie, Peter! Sien uit om julle weer te sien.

Glentana by the Sea
Josephine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine V
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker. Die sea view by Glentana by the Sea is fantasties.

Die see-uitsig was ongelooflik mooi. Die huis was netjies en veilig. Dit was beslis waarde vir ons geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina A

Verblyf was goed.

Goed toegerus. Uitstekende uitsig. Netjies en skoon. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel F
Gesin met klein kinders

Awesome views. Spacious house ideal for a big group.

Lawn is a plus for the little ones. Ample parking. Plastic cups and plates for little people would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ionette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ionette S

Pragtige huis en uitsig.

Kort meer kombuisgerei soos kastrolle, braaipan, goeie rasper, masher ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Gesin met tieners

Lekker groot leef- en kuier huis.

Ons was daar vir swemgala in George. Dit was vinnig soggens George toe, so ideale blyplek. Saans kon ons lekker braai en ontspan na die gala op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saartjie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie C
Gesin met klein kinders

Al het die weer nie saamgespeel nie, was die kuier heerlik. Die huis het die mooiste uitsig oor die see.

Baie netjiese, ruim huis vir heerlike familiekuiers. Klipgooi vanaf die strand. Die beste braaiplek met mooiste uitsig as die son sak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beandri P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beandri P
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlike paradys by die see!

Ons vakansie by Glentana by die see was wonderlik! Die huis is perfek ingerig met pragtige uitsig van die slaapkamers en ook die stoep. Elke oggend het ons die dolfyne dopgehou van die stoep af terwyl ons ontbyt geëet het. Die strand is lekker naby vir die kinders. Die boonste stoep by die slaapkamers was perfek vir privaat yoga nog steeds met wonderlike uitsig! Die slaapkamers en badkamers is heerlik ruim en het alles wat mens benodig. Die garage is nuttig vir beskerming van die son vir die Kar. Die oopplan kombuis/ sitkamer/ eetkamer is baie gerieflik en sosiaal en baie maklik om skoon te hou. Die grasperk voor die huis is perfek vir die kinders om te speel wanner die son te warm raak in die middle van die dag want die huis gooi goeie skaduwee oor die grasperk vir sensitiewe velletjies. Die braai-area was perfek vir enige weer en ‘n wonderlike plek om te entertain! Pragtige huis, pragtige ligging. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Uitstekend.

Uitstekende ligging. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig,stapafstand van die strand. Ongelooflike ontvangs.

Het dit onsettend baie geniet en ongelooflik ontspannend. Na net 3 aande daar is ek vasberade om eendag my eie huisie by die see te hê. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net vining wil weghardloop vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bergh V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo my wildste verwagtinge kan dit beslis aanbeveel.

Ligging, view, gemak, grootte, 100% al my verwagtinge oortref, veilig en ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie uitsonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDg0NDU4LTgwOTItNDRlYS1iYjYyLTcyMmZkODYxMzZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Steenbras Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050323447706 22.31987179266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem