Gloriam @ Dan Pienaar
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R660R594 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein.
Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n induksieplaat, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes by die tafel geniet. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Let wel dat die eienaars op die perseel bly en daar mag nie in die eenheid gerook word nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gloriam @ Dan Pienaar is 1,7 km vanaf Prellerplein, 2 km vanaf Oranje Girl's High, 3,7 km vanaf Mimosa Mall en die Medi-Clinic en 3,7 km vanaf die Loch Logan Waterfront. Doendinge in Bloemfontein sluit voetslaanroetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Sterrewag, die Vrystaatse Nasionale Botaniesetuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamiltonpark in.
Slaapplek
’n Bespreking by Gloriam @ Dan Pienaar sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Gloriam @ Dan Pienaar het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom