LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gloriam @ Dan Pienaar | LekkeSlaap
+13

Gloriam @ Dan Pienaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Gloriam @ Dan Pienaar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en baie netjies.

Die woonstel is ten volle toegerus, die omgewing is stil en rustig. Ons het heerlik gebly.

Ursula B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry, stil area, goeie nagrus.

Ruim kamer, skoon. Versnaperinge.

Dries E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons sal Gloriam enigetyd aanbeveel as iemand in 'n puik, netjiese, veilige en bes toegeruste gastehuis wil oornag. Van die vriendelike ontvangs met ons aankoms, tot ons vertrek die volgende oggend was alles eksie-perfeksie. Ons sal beslis weer daar wil bly met ons volgende besoek. Dit is die eerste gastehuis waar ons al gebly het, waar daar 'n spieël in die stort is.

Elize T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, heerlik!

Vriendelike ontvangs, baie lekker gebly in 'n oulike plek. Beslis aan te beveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

Jeff A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a stop-over, will use again.

Clean, comfortable, safe parking, could not ask for anything more. lots of restaurants close by.

Engela S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, skoon en vriendelik.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer by Gloriam gaan bly.

Zana H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Sal verseker weer hier bly. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Fire-quip W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fire-quip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosbaar

Ezelle, die gasvrou, is aangenaam, vriendelik en 'n ligdraer van God. Die omgewing is baie stil en rustig. Ek en my dogter het voorwaar die week wat ons daar was ons terdeë geniet. Daar is in al ons behoeftes voorsien waarvoor ek Ezelle baie dankbaar is. Die akkommodasie is skoon, netjies en presies soos wat foto's vertel. Nogmaals dankie.

Carrol-anne C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Kroon.

Voorwaar 'n oorslaap juweel en werd elke sent. Ons kon maklik die adres vind en die perseel is veilig. Die kamer was warm toe ons inkom van die koue en die gehalte uit die boonste rak. Die warm bad in 'n mooi groot badkamer was broodnodig na die lang reis. Die smaaklike beskuit en kofie was smullekker toe ons voor sonop vertrek. Voorwaar 'n geseënde plek wat my weer sal sien.

Amone W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en vriendelik. Lekker warm geslaap.

Baie netjies en in 'n veilige area.

Helene S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons is baie vriendelik verwelkom, en het baie tuis gevoel. Daar is ook baie aandag gegee aan detail in die eenheid.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Baie dankie was 'n voorreg om jul te huisves. Jul is altyd welkom. Dankie, Ezelle.

Gloriam @ Dan Pienaar
Adéle V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Saam met vriende

Netjies, veilig, skoon en verwelkomend.

Lieflike plek, veilig en goed gelig. Perfekte halfpad stop vir reisigers tussen die Noorde en Suide. Ezelle is 'n wonderlike gasvrou.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Baie dankie jul was wonderlike gaste en is altyd welkom!!

Gloriam @ Dan Pienaar
Magda M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Enkelreisiger

Puik blyplek by puik mense.

Die vriendelikste, hulpvaardigste en bedagsaamste gasvrou. Baie dankie.

Denise N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en skoon huisie.

Eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Eetplekke en die mall was baie naby aan Gloriam. Baie privaat gewees, sal weer daar gaan oornag as ek Bloemfontein gaan besoek.

Joseph K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Veilige skoon en gerieflike verblyf.

Danie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Die eienaars doen baie moeite om te sorg dat alles reg is en vra ook na die tyd of als reg was.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Baie dankie,
Dit was wonderlik om julle te huisves .
Dankie Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Louis V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

Onverbeterlike verblyf.

Dit was 'n genot om by Gloriam @ Dan Pienaar tuis te gaan. Ezelle, die gasvrou, was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die blyplek was ruim, netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Dit was ook stil en privaat. Baie aangenaam. Hoogs aanbeveel.

Gordana G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordana G

Very nice and pleasant place.

Nice, warm place. Quiet part of Bloem.

Lizelle V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Netjies en privaat. Ideaal naby skole en winkelsentrums.

Netjiese selfsorg-eenheid en lekker ruim badkamer. Genoeg privaatheid. Ideaal naby skole en winkelsentrums geleë.

Maroeshka Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroeshka Z

Lieflik.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom. Ezelle is baie behulpsaam. Die plekkie self is netjies, skoon en gemaklik. Dit is naby genoeg aan 'n "shopping centre". En ook waar ons ons "training" gehad het.

Sanet J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter netjies en mooi. Die Gasvrou het aan alles gedink in hierdie eenheid.

Ek sal beslis hierdie eenheid kan aanbeveel. Sentraal geleë. Netjies en veilig. Ongelooflik goed ingerig en baie aangename gasvrou. Die eenheid het alles in wat jy aan kan dink.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Was 'n voorreg om jul te huisves!!
Altyd welkom!
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Nicoli H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoli H
Saam met vriende

Baie oulik.

Skoon, netjies, ruim, vriendelik en modern.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Was voorreg om jul te huisves!! Hoop ons sien jul weer!
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Lood B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood B
Enkelreisiger

Baie netjies, ruim en skoon, puik.

Ezelle het vroegtydig kontak gemaak om aankoms tyd te bevestig. Was baie vriendelik ontvang gewees. Die verblyf is baie goed geleë en naby verskeie winkelsentrums. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Was heerlik om jou te huisves!!! Jys altyd welkom.
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Pieter R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker oornag. Dit is regtig netjies en baie rustig gewees. Dankie, Ezelle, vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ek kan Gloriam regtig aanbeveel.

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Baie dankie was n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom!

Gloriam @ Dan Pienaar
Andre D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomende plekkie in Bloem.

Ezelle was 'n great gasvrou. Ons besoek was lekker rustig, alles wat mens benodig het was daar. Baie netjies, skoon en redelik ruim. Great badkamer!

Gloriam @ Dan Pienaar's terugvoer

Dit was 'n ongelooflike voorreg om julle te huisves! Pragtige mense en kyk so mooi na mens se plek.

Julle is altyd welkom!

Gloriam @ Dan Pienaar
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbyOvbeDUGYZVUywlfkZMkWbjsLc9EctmBW5gU1YCvboQ6v1JYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660, nou Vanaf R594  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 17 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.090326329835 26.221023906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!