Kalkbaai Akkommodasie by Glors | LekkeSlaap
+17

Glors

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 108, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glors is ’n selfsorgwoonstel bo-op winkels in die lewendige hoofstraat van Kalkbaai in Kaapstad. Dié woonstel het lieflike uitsigte oor die hawe vanaf die balkon en is ideaal naby verskeie restaurante en kroeë in die area geleë.

Die woonstel is langsaan die eienaar s'n en word deur steil trappe bereik. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n gastetoilet. Elke slaapkamer beskik oor ’n dubbelbed en die badkamer het ’n hoekbad met ’n handstort, bidet, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met die basiese kooktoebehore.

Die ruim sitarea lei na ’n onderdakbalkon wat ingeboude braaigeriewe het. Daar is parkeerplek in die straat vir 1 voertuig. Die perseel is sowat 10 tot 25 minute se ry vanaf Vishoek se strand en Simonstad.

Slaapplek

’n Bespreking by Glors sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 108, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 108, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyNWY4ODdmLWQ4NjYtNDJmNy1hN2JiLWVlNjUyMjRkZjg0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 4) 108 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.126272 18.4494381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za