Gneiss Beachfront House
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22ste Straat, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gneiss Beachfront House is 'n asemrowende huis in die bekoorlike Shelley Point van St. Helenabaai en straal elegansie en karakter uit. Hierdie strandfront-eiendom spog met panoramiese see-uitsigte en is ideaal vir die wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Hierdie selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n luukse bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV in die oopplan-leefarea.
Gneiss Beachfront House het ook 'n groot balkon met 'n etenstafel, see-uitsig en braaigeriewe. Daar is nog 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe op die grondverdieping.
Gneiss Beachfront House bied direkte toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Gneiss Beachfront House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- 22ste Straat, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Gneiss Beachfront House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22ste Straat, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom