Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 46 resensies vir Goblin's Inn
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.5/5
Riaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Net die ingang is vol bosse wat moet uitkom. Jy sukkel om met jou voertuig daar te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff made us feel very welcome.

This was our first visit to St Helena Bay. Our stay at Goblin's Inn was very comfortable, and the beautiful view of the bay from our room was an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel hulle nog besig is met opknapping, was ons kamer en braai area uitstekend. Heerlik geswem in die swembad en die rustigheid in die boomhuis geniet met 'n koel drankie en mooi uitsig.

Gasvryheid 10/10.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vania S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Picture perfect.

Die plekkie was pragtig! Als wat mens nodig het. Mooiste uitsig, so 'n mens kan net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rory B
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

Enjoyed it! Friendly staff, helped settle us in quite quickly. Good view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

The place was neat and tidy. The host was friendly and very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dot C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, kamers is netjies en mooi uitsig.

Res van die kompleks kort dalk bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louana V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louana V
Gesin met tieners

Daar was geen naam/nommer op gebou nie en die gasvrou het eers na die 3rde oproep geantwoord.

Alhoewel alles skoon was, was dit afgeleef. Netjiese ontvangs in straat af - was nie eers daarvan bewus nie en die gasvrou het nie gesê ons moet die sleutel daar in posbus los nie - toe so geraai nadat sy vorige dag genoem het sy bly in die straat af. Het eers 45 min na my SMS reageer. Die blykplek skep 'n verwaarloosde en afgeleefde indruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine M
Enkelreisiger

It was very peaceful and beautiful.

The only thing the shower was not very warm the Monday morning and the shower was blocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G
Gesin met tieners

Baie lekker kuier aan die Weskus met baie aktiwiteite in die nabye omgewing.

Ligging uitstekend en naby aan restaurante, winkels en aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great stay, close to beach. Clean and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Lekker.

Baie ou plek. Maar is baie groot binne. Twee slaapkamers, sitkamer en groot kombuis. En ons kon lekker kos maak, want die kombuis het alles in. My bed het baie lekker geslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loekie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loekie O
Gesin met tieners

Lekker braai area.

Geskik vir vinnige oornag. Verder van die see as verwag. Lekker gekuier. Groter as verwag, alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Enkelreisiger

Basic but clean and comfortable.

Only stayed one night so the above was what I was looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumna A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a quick stay over at the Goblin's Inn.

The best bed I have ever slept in. Small and cute, perfect for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maretha P
Saam met vriende

Sleepover.

We needed a place to sleep over to visit with family. Place good for the purpose, would not go there or to St. Helena for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernedine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernedine A
Saam met vriende

Dit was awesome. Die rustige atmosfeer en die geluid van see en branders is prysloos.

Plek was netjies en die uitsig vanaf die balkon oor die see was iets om te aanskou. Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Gesin met tieners

Will not recommend.

Smell in place, no electricity the next morning (forgot to buy pre-paid electricity) and television from housekeeper's room was very loud until after 22H00. Smell in room was awful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman S
Saam met vriende

Weg van alles.

Geen kombuis, maar wel toerusting. Geen bedkassies. Geen pakplek vir reistas en persoonlike items.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n warm gevoel nie

Geen aandag aan detail nie. Koer 'n spieël by wasbak en plek vir tasse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susarah L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susarah L
Enkelreisiger

Good.

Lovely sunrise and the staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Besigheidsreis

Awesome.

Enjoyed our stay, will refer friends and family to your establishment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome

Het ons verblyf geniet en sal julle instansie aan vriende en familie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joylene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joylene V
Saam met vriende

Lekker!

Pragtige uitsig en baie naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik vir n aand of 2.

Dis ongelukkig nie verblyf vir vakansie-doeleindes nie. Net 'n kamer met badkamer en yskas, TV en mikrogolf. Braaiarea buite maar geen behoorlike kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view from the room. Exceptional value for money.

Vehicle was safe. Clean room and it had everything needed for our overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R
Gesin met klein kinders

Veilig en volledig toegerus behalwe vir lugreëlaar.

Die gastehuis is direk langs 'n kroeg geleë met musiek wat pla laatnag. In die kamer is ook nie 'n lugreëlaar nie. Dit was 34 grade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Edith I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is verwaarloos.

Ek het uitdruklik gevra of die badkamer privaat is. Die skuif-/swaaideure kan nie ordentlik toemaak of sluit nie. As jy badkamer toe gaan is die swaaideure half oop. Die badkamer is reg by die gedeelte waar jy met jou kos ens. moet werk. Ons was skrikkerig om binne te gaan, want die plek buite is verwaarloos en lyk nie goed nie. Dit het buite aandag nodig. Die kamer se venster het nie gordyne nie, so jy word vroegoggend wakker met die lig wat deur skyn. Orals is daar stukkende vensters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verblyf, bestuurders kon nie genoeg doen om mens tuis te maak nie.

Die kamer was uitstekend en goed gemeubileer. Sal weer terug gaan met die familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanne D
Enkelreisiger

Baie veilig, rustige omgewing, netjies en skoon.

St. Helenabaai is seker een van dié veiligste plekke in SA! Beslis ‘n naweek-kuiertjie werd! Goblin’s Inn verskaf netjiese verblyf in ‘n baie rustige straatjie baie naby aan die see. Daar is ‘n koffiemasjien, suiker en Cremora, maar as jy lief is vir tee en melk - onthou om jou eie saam te bring! Meer as genoeg dubbel- en enkelproppe, ’n yskassie en mikrogolf word verskaf. Dierbare, vriendelike ontvangsdame. Die kantoortjie is net hoër op in die straat, ongeveer 3 of 4 huise van Goblin’s Inn self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker, wonderlike rustige plek net wat jy nodig het na 'n harde jaar se werk.

Ek het 'n wonderlike, rustige week gehad by Golin's Inn. Die uitsig van die balkon af na die see, is ongelooflik. Die diens wat daar gelewer was, was uitstekend en baie vriendelik. Ek het waarde vir my vakansie gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faure L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Faure L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbevredigend, frustrerend en lawaaierig.

Ons kamer was aantreklik, goed versorg en toegerus met 'n mooi see-uitsig. Die kamer was egter langs 'n "sogenaamde restaurant" wat elke aand kliphard musiek gemaak en geraas het tot 02:00 elke oggend en oujaarsnag tot 03:00. Ons was glad nie hierop voorberei nie en meen die eienaars moes ons gewaarsku het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n nagmerrie wat ek nooit sal aanbeveel nie.

Die plek in die foto's is nie die kamer wat ons gekry het nie. Ek het my akkommodasie prys gegee en na 'n ander plek heen gegaan, ten spyte van die geld wat klaar betaal was. Sal nooit die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucia G
Gesin met tieners

Die fotos op die blad is oud en bedrieglik.

Daar word vir seker in die kamers gerook. Die dekor is baie oud. Die veiligheid is ook iets wat my nie weer daar sal laat oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charl D V

Verstom oor die swak gehalte.

'En Suite' badkamer soos in beskrywing is misleidend in die opsig dat daar slegs 'n enkel aparte badkamer is. Dit weerspreek die "en suite" definisie. Smerige sitkamerbanke; yskas wat lanklaas ontvries en skoongemaak was; groot ongebruikte artikels, soos kabeltol en 'n groot swart gevulde sak (met onbekende rommel vir ons daarin) by ons agterdeur; hangkasdeur wat skarnier van los en disfunksioneel was; uiters vuil stortvloer wat ook swak bouwerk reflekteer; geen gordyn by een van die grootste vensters wat privaatheid skend; 'n deur tussen hierdie eenheid en die aangrensende eenheid waaroor daar niks vooraf gemeld is nie (skending van privaatheid); geen beskermde oortreksels op enige van die matrasse; goed gebruikte ongewaste slaapkussings wat nie skoon ruik of is nie, waarvan die meerderheid sonder beskermde oortreksels was; 'n wasbakrand wat baie swak herstel is; vloerteëls wat so beskadig is hoort nie in 'n eenheid wat teen 'n redelike duur tarief verhuur word nie; daar is geen vloerbedekking in die eenheid; so was daar ook geen inligtings- of diensdokumente vir ons insae in die eenheid nie. Die see-uitsigfoto is misleidend aangesien dit slegs die eerste verdieping is wat hierdie kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thea D
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Ons was op 'n uitgebreide Weskus-vakansie. Hierdie was ons laaste aand. Het juis na aanleiding van die pragtige foto's hierop besluit. Groot teleurstelling. Verwaarloos. Geen gordyne aan voorkant vir privaatheid nie. Geraas en beweging juis teenaan die woonstel met min privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer verwag vir self-catering.

Ons het vir self-catering gevra en volgens die foto's en inligting op internet was ons veronderstel om dit te hê. Daar is 'n yskas en rooster in met gewone smeermesse en eetgerei. Daar is geen wasbak om skottelgoed te was nie, tensy jy dit tussen jou skeer en tandeborsel deur doen in badkamer. Daar is geen snymesse, snyborde, 2-plaatstoof of mikrogolf om ontbyt te maak nie. Dis wat ek by self-catering wil doen. Die braai-area is oop vir almal om te gebruik. Jy het geen privaatheid nie. Die badkamer het nie 'n deur nie en almal is nie gemaklik met oop deure vir toilet en stort doeleindes nie. Oor die algemeen is die kamer baie mooi gemeubileer en ek hou van die uniekheid van elke kamer, maar dis definitief nie 'n self-catering as jy in ag neem mens wil ontbyt maak, saans vleis sny met vrugte en eet sonder om dit op die bed of toilet te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea D
Saam met vriende

Rustige, netjiese verblyf met uitmuntende diens.

Baie dankie vir die vriendelikheid teenoor die groep. Almal het dit baie geniet en ek kan dit aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Die kamers is baie netjies en volledig toegerus. Ons kon opmerk dat dit nog nie voltooide verblyf was nie, maar dit wat daar was aanvaarbaar. Die waarde vir geld sou ek se is effe duur maar die ruim huis en gerieflike braai area kompenseer. Dit is ook lekker naby aan die strand. Ons sal sekerlik weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goblin's Inn is gerieflik naby aan Sea Trader waar huweliksonthaal was.

1. Vullis drommetjie was vol gemors van vorige kliënt. 2. Slegs 'n badhanddoek per persoon - geen gesighanddoek. 3. Langs Goblin's Inn is 'n "PUB" (Sunshine something). Rumoer tot na 03:00 in die oggend - skep baie swak atmosfeer reg langs Goblin's Inn. 4. Geen Naambord op gebou - kon Goblin's Inn nie vind nie. 5. Kon motor net op sypaadjie parkeer - onveilig - veral met besope mense langs Goblin's Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Russel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is nie soos op die foto's op die webwerf nie.

Waarvoor ek vooruit betaal het is een slaapkamer. Wat ek gekry het was by 'n ander bestemming met 'n ander naam. Dit was bloot 'n motorhawe-grootte met 'n bed en 'n stort. Moes 'n uur wag om iemand te bel om gehelp te word met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan die verwagtinge voldoen nie.

Ons was vriendelik ontvang en die eenheid was netjies. Uitsig was baie mooi. Die trap na bo is sonder relings en dus onveilig. Die TV het geen sein gehad nie. Die vensters by die bed het nie blindings of gordyne nie, dus was die kamer nie donker genoeg vir 'n goeie nagrus nie. Die koffie was nie hervul vir die tweede dag se verblyf nie. Eenheid het nie 'n yskas nie, en die opsigter het ons toegang gegee tot 'n ander eenheid met yskas om ons kos in te bêre. Ongelukkig het van die kos verdwyn teen die volgende oggend. Geen behoorlike restaurant binne loopafstand nie. Die plaaslike kroeg/restaurant reg langs Goblin's Inn was raserig tot laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 7, Stompneusbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTQ0NjFmLThkNTYtNDhjNy05MDk1LWJiZWU5NzAzNjRjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 7 Concorde Drive Stompneusbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.722107 17.973572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem