God's Window Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bon Vista-straat 222, Baners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
God's Window Cottage is in die God's Window Nature Retreat. Dit is 'n spirituele natuurwegbreek wat verblyf in KwaZulu-Natal aan die grens van die Umtamvuna Reservaat bied. Die reservaat se woud vorm deel van God's Window.
God’s Window Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet, en wasbak. Die toegeboude stoep het sitplek, 'n ontbyt-area, gasbraai en 'n braaipan. Die oopplan-leefarea het 'n houtvuurkaggel en 'n eetarea vir 2, en die kombuisarea het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, Magic Kitchen-oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n buitebraai en die eenheid het sy eie ingang. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die landgoed, riviermonding en die see in die verte.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en gimnasium gebruik en het toegang tot boorgatwater wanneer munisipale water nie beskikbaar is nie.
Die energie, rus en vrede van dié pragtige reservaat, en die uitsig oor die Umtamvuna-riviervallei, maak dit die ideale plek vir natuurliefhebbers. Die instansie bied 'n sauna en 'n warmbad-spa teen ekstra koste wat slegs beskikbaar is wanneer daar munisipale water is. Besprekings vir hierdie geriewe is noodsaaklik. Die landgoed spog ook met staproetes, kanovaar vanaf Old Pont Resort teen ekstra koste en bergfietsry. Tariewe en beskikbaarheid kan met die bespreking versoek word.
Die verblyf is naby strande, voetslaan- en bergfietsroetes, restaurante, winkels en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by God's Window Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Privaat ingang
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Bon Vista-straat 222, Baners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink God's Window Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bon Vista-straat 222, Baners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom