Goedemoed Farmhouse
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R8 370 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Goedemoed Farmhouse is op 'n vrugte- en wynplaas aan die voorheuwels van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë. Dit bied slaapplek vir 18 gaste.
Die plaashuis het lugversorging en beskik oor 5 kamers met koningingrootte- en enkelbeddens. Van die kamers het en suite-badkamers en die ander kamers het toegang tot badkamers wat gedeel word. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed, maar kan ook na 4 enkelbeddens verander word, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetarea geniet word en gaste kan in die ruim leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die beskutte stoep het 'n klein vuurmaakplek.
Gaste kan van die swembad en die lapa met braaigeriewe gebruik maak.
Goedemoed Plaas bied 'n rustige platteland-wegbreek en is ideaal geleë vir dié wat die Kaap se skoonheid wil verken. Montagu is net 15 km van die plaas af en bied talle besienswaardighede, historiese geboue wat pragtige behoue gebly het, en uitstekende restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap